Knifemaker
Paul Lategan
PJ Knives
Pretoria, Gauteng
In Paul’s own words
Ek het in 2023 begin met die uitdaging beging. Ek hou van die idee en het n passie ontwikkel vir dit. Ek spesialiseer in full tang en Bowie messe. ek gebruik High carbon 5160 of 1080 staal en Stainlesssteel c440 of N690. My handvatsel materiaal koop ek by mes suppliers en die laaste 8 maande maak ek my eie Resin scales. Ek hou van idees wat nie op die mark is nie en trek mense nader met my idees.
Written for this directory in 2026.
Work
Pieces marked available are for sale. Contact Paul directly to buy one or to commission your own.
-
Drop Pointer Available · 2550
Steel: HCS 5160 · Handle: Epoxy resin and Redetion teak wood · Length: 130mm Blade
-
Hunting knfe Available · 1500
Steel: HCS5160 · Handle: Hardwood Redetian teak · Flat grind · Leather seath
-
Hunter drop pointer Sold
Steel: C440 · Handle: Epoxy scales · Hallow ground · Seath